ToekomsVenster | God staan by jou

Loading player...
Ons is meer as oorwinnaars deur Christus wat vir ons die krag gee.
18 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min