Afrika nie so donker soos jy dink

Loading player...
Afrika bied veel meer potensiaal as wat landbouers partymaal besef. AgriSA se hoof-uitvoerende beampte, Johann Kotzé, het by die onlangse Agri Noord-Kaap jaarkongres vertel watter moontlikhede die vasteland inhou…
18 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min