Jade Nova - Petra Pansegrouw gesels met Jade Nova oor haar twee nuwe enkelsnitte - Wie ek is en Roses 18-09-24

Loading player...
Jade Nova is ń Gr 11 leerder by Hoërskool Centurion en het reeds 2 singles [nl. ‘Wie Ek is’ en ‘Roses’] vrygestel hierdie jaar (2024). Sy het die toekening vir beste enkelsnit onder 18 jaar by die AfriIndie verower vir haar liedjie ‘Wie ek is’.
18 Sep 2024 Afrikaans South Africa Marketing

Other recent episodes

Barks And More - Anton Olwage gesels met Philecia Erasmus (Dieregedragkundige) 24-03-26

In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by…
24 Mar 8 min

PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 18-03-26

In hierdie potgooi gesels Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie…
18 Mar 8 min