
Verken geleenthede in die skoonheid- en welstandbedryf
Loading player...
Die doel van hierdie podsending is om ouers en leerders te help om die beroepsgeleenthede in die skoonheid- en welstandbedryf beter te verstaan, sowel as die akademiese pad wat daarheen kan lei.