Brad en SeanJ het die voorreg gehad om met Hoof Bemarker, Rudi Muller te gesels oor die splinternuwe Optenhorst-Village

Loading player...
Brad en SeanJ het die voorreg gehad om met Hoof Bemarker, Rudi Muller te gesels oor die splinternuwe Optenhorst-Village, net hier in Paarl. Rudi het meer uitgebrei oor die winkels wat hul deure gaan oopmaak, hoe verskil die inkopie-ervaring by Optenhorst van ander winkelsentrums in Paarl, en die inspirasie of visie agter die ontwerp en uitleg van die Optenhorst-village.
12 Sep 2024 English South Africa Leisure · Leisure

Other recent episodes

Shandre Field - Online Teaching Training Course

This talk covered Shandre's background, the uniqueness of her 4-day Online Teaching Training Course compared to a TEFL certificate, its target audience and post-completion opportunities, and success stories and advice for aspiring online teachers.
14 Jul 6 min