Reaksie op gevalle van brutaliteit en dieremishandeling

Loading player...
Johan Gunter het nuus oor die RPO se reaksie op die gevalle van brutaliteit en dieremishandeling met veediefstal wat onlangs in die goudveld area plaasgevind het…
12 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min