Noord-Kaap landbou begroting

Loading player...
Die Noord-Kaapse LUR vir landbou, Mase Manopole, het Dinsdag haar begroting in die provinsiale wetgewer ter tafel gelê. ‘n Bedrag van R718-komma-977 million is aan die departement toegedeel wat ‘n verhoging van 1-komma-sewe persent verteenwoordig. Van die hoofpunte wat aangeraak is, is voedselsekerheid…
11 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min