Springfontein rioolprobleme

Loading player...
Boere op Springfontein kla oor riooldamme wat oorloop en in die spruit beland wat nie net ‘n slegte reuk afgee nie, maar ook ‘n gesondheidsrisiko vir hulle diere is. Johan Gunter berig…
9 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min