Veldbrande ruk Noordwes

Loading player...
OFM Agri se RObyn Schutte gesels met Naude Pienaar, adjunkhoofbestuurder van Agri-Noordwes. Daar word na beraming beweer dat ongeveer 1 miljoen hektaar vanjaar verlore is agv veldbrande. Hy vertel hoe hulp kan verleen word, en hoe Agri Noordwes boere in die provinsie bystaan.
8 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min