Agri Noord-Kaap staan boere by tydens rampe

Loading player...
Met die fokus op hoe onlangse brande in ons uitsaaigebied, verwoesting gesaai het, en baie landbouaktiwiteite gekniehalter het, het OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Janine Byleveld, die bedryfsbeampte in Ekonomie, Handel en Natuurlike Hulpbronne by Agri Noord-Kaap, oor wat hulle doen om boere in hulle provinsie by te staan.
8 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min