Veldbrande affekteer Vrystaat

Loading player...
OFM Agri se Robyn Schutte gesels met dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, oor die onlangse brande in dié provinsie, veral die Oos-Vrystaat.
8 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min