John Melville se lammerraad & OVK wolkantoor opdatering

Loading player...
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapsake. Vandag is die fokus op voedingbestuur. Zinanda Geyer het die jongste vanuit die wolmark.
5 Sep 2024 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min