Nazli George kom vertel hoe haar karakter Ragel blom op Skemergrond.

--:--
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander. Dié telenovelle begin op 1 Julie 2024 om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145). Dit sal ook beskikbaar wees op DStv Catch Up en DStv Stream.
5 Sep 5AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Lara Lourens is Banana's oor Koekie op kykNET!

'Banana Air' se Lara Lourens: ‘Koekie is ’n karakter baie na aan my hart’Banana Air is elke Maandagaand om 20:00 net op kykNET (DStv-kanaal 144). Dit sal ook op DStv Catch Up en DStv Stream beskikbaar wees.
15 Nov 12PM 7 min

Alicia en Claudia bou lekker saam aan hulle Klein Paradys!

Die ses spanne het vyf dae om die badkamers van hulle onderskeie eenhede in te rig van installasie van al die watertoevoerpype en die waterdigting tot die teelwerk en finale afronding. Vyf dae klink dalk na baie, maar die deelnemers het gou agtergekom dat daar nie genoeg minute in die…
15 Nov 12PM 4 min

Big-hearted brand developer Lona Rode from MasterChef Sa tell us what's cooking!

Lona was a hugely popular MasterChef contestant who, according to the judges, brought joy and sunshine to the MasterChef South Africa kitchen. The judges all cried when it was Lona’s time to go. MasterChef South Africa on S3 (formerly SABC3) premieres on Saturdays at 20:30 The rebroadcasts are on Sundays…
13 Nov 12PM 12 min

Alicia en Claudia van Bloem kom klets weer oor hulle Klein paradys.

Elkeen van die spanne het hulle eie uitdagings. Een daarvan is dat bestellings vir alles van hout tot skroewe nie binne ’n uur of twee afgelewer kan word nie, en wanneer dit afgelewer word, moet die spanne uitwerk wat vir watter span bedoel is. Klein paradys is op Donderdae om…
8 Nov 1PM 6 min

Penny Riders spicy route has come to an end on Masterchef SA S5

The Top 6 became the Top 5 after Penny Rider (65), the oldest home cook in MasterChef South Africa Season 5, was eliminated. MasterChef South Africa now premieres in a new timeslot on S3 on Saturdays at 20:30. The rebroadcasts are on Sundays at 18:30 and Mondays at 18:00
6 Nov 12PM 8 min