Watter sektore het ekonomiese groei getoon te midde van uitdagings?

Loading player...
Suid-Afrika se bruto binnelandse produk het in die tweede kwartaal van 2024 met 0,4% toegeneem, na geen groei in die eerste kwartaal van 2024. OFM Sakeuur se Olebogeng Motse en Prof Waldo Krugell van die NWU Besigheidskool,bespreek watter sektore goeie groei getoon het…
4 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min