Minister van Landbou spreek handelstekort en betrekkinge met China by Beijing-beraad aan

Loading player...
Talle belanghebbendes in die Suid-Afrikaanse landbousektor woon tans die China-Afrika-samewerking beraad in Beijing, China by. Joernalis en aanbieder van Bloomberg se “The China Show”, Steven Engle, het met Minister van Landbou, John Steenhuisen, gesels.
4 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min