Landbou moet seëvier – TLU SA

Loading player...
TLU SA se jaarkongres skop vandag in Pretoria af. OFM Agri se Robyn Schutte het met die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl gesels oor wat kongresgangers byvanjaar se konferensie kan verwag…
3 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min