Senekal-boer se wol spog met topprys: Kwaliteit wat bemeester word

Loading player...
Tydens OVK se 2de nasionale wolveiling in Gqeberha, het ‘n skaapboer van die Oos-Vrystaat die beste prys op nasionale vlak ontvang vir sy wol. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met skaapboer in die Senekal-distrik, Rian Schutte…
1 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min