Die bzzzz begin: Dawn Noemdoe se soet reis van joernalistiek na bye-boerdery

Loading player...
Met die aankoms van Lente, het OFM Agri dit goedgedink om vandeesweek te fokus op bye en hulle bedrywe. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met joernalis en byeboer, Dawn Noemdoe, oor haar reis as byeboer en hoe ander betrokke kan raak...
3 Sep 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min