Klimaatslim-ambassadeur leer by sy pa

Loading player...
Klimaatslim-ambassadeur vir 2024, Charl Saunderson van Kenhardt in die Noord-Kaap, deel hoe die kompetisie 'n soektog na sinvolle oplossings vir volhoubare boerdery in die toekoms verteenwoordig.
1 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min