Vroue in Landbou: Lana van Reenen

Loading player...
Elzette Boucher-Kruger gesels met Beefmaster groep se Lana van Reenen, oor haar reis in die rooivleisbedryf. ….
29 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min