Tyd min om deel te raak van Sparta Kalf Klub

Loading player...
Tyd loop uit om deel te word van die Sparta Kalf Klub waar ‘n reis vir twee na Mauritius op die spel is. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Charles Mathewson om meer uit te vind…
29 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min