The Joyride: Arné Botha verduidelik hoe 2-potstelsel werk

--:--
Die 2-potstelsel is ingestel deur die Wysigingswetsontwerp op Inkomstewette. Deur hierdie stelsel sal burgers toegang hê tot 'n gedeelte van hul aftreefondse. Nico praat met Arné Botha hieroor.
28 Aug 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Ouderdom is maar 'n getal

Choi Soon-hwa, ’n 80-jarige vrou van Suid-Korea, het onlangs die wêreld geskok deur as ’n finalis in die jaarlikse Mej Heelal Korea-kompetisie te kwalifiseer.
1 Oct 9AM 2 min