Hoe om om bek-en-klouseer te beheer

Loading player...
Benewens bek-en-klou beheermaatreëls binne die Oos-Kaap se siektebeheergebied, herinner die Staatskoerant Kennisgewing van Julie veeboere daaraan dat gespletehoef-diere regoor Suid-Afrika slegs geskuif mag word indien vergesel van ’n gesondheidsverklaring.
Die Departement van Landbou beveel ook sterk aan dat alle veeboere landswyd dierbewegings so veel as moontlik beperk. OFM Agri se Johan Gunter het met PD Cilliers, voorsitter van die dieregesondheidsforum in die Vrystaat, gesels oor hoe die siekte versprei en hoe dit beheer kan word…
28 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min