Vroue in Landbou: Vir Danielle is boer-wees is ’n roeping, nie ’n beroep nie

Loading player...
OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Danielle de Kock, ’n trotse boervrou van Hertzogville.
28 Aug 2024 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min