Senepol stoet en aanteelveiling

Loading player...
Johan Gunter het onlangs die Senepol stoet en aanteelveiling by die Circle C Range tussen Verkeerdevlei en Excelsior bygewoon waar ‘n dire-en-‘n-half jaar oue bul, Blackpool Jackson, vir ‘n nuwe SA rekord van R165-duisend verkoop is. Hy met die president van die Senepol bees genootskap, Boetie Hattingh…
28 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min