Jong Leiers van Lewer Kragtige Boodskap oor Toekoms van Landbou

Loading player...
Twee passievolle leerders van Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas, het onlangs hul visie oor die toekoms van landbou gedeel tydens Agri Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley. Bennie Mans het vertel hoe jong mense 'n unieke rol kan speel om die voortbestaan van die sektor te verseker.. Op sy beurt het Stephan Maritz uitgebrei oor hoe tegnologie die landbousektor verbeter. Na afloop van hul toespraak het die twee ook die Stoffel Lourens Trofee ontvang.
28 Aug 2024 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min