n Nuwe geslag se toekoms in landbou

Loading player...
Tydens Agri Noord-Kaap se onlangse kongres het leerders van Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas gesels oor ’n Nuwe geslag se toekoms in landbou. Hier is Bennie Mans se voorlegging….
27 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min