Voerskenking op pad na Noord-Kaapse boere

Loading player...
’n Konvooi van nege vragmotors het vanroggend (27/8) vanaf Winterstorm Kuilvoer op Lichtenburg, Noordwes weggetrek om Woensdag (28/8) bystand aan sowat 50 boere in die Kenhardt en Brandvleidistrik in die Noord-Kaap te bied. Chris van Beljon, verteenwoordiger van Bring Hoop NPC, het sy opgewondenheid asook dank uitgespreek oor die groot hulpverlening wat gaan plaasvind…
27 Aug 2024 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min