Geelmielies mag ook nou uit Brasilië kom

Loading player...
Weens ’n afname in plaaslike geelmielieproduksie en ’n styging in mieliepryse het dit etlike maande gelede duidelik geword dat Suid-Afrika dalk geel mielies sal moet invoer. OFM Agri se Robyn Schutte het met uitvoerende direkteur van SACOTA, Dr Andre van der Vyver, gesels oor die invoer van Brasiliaanse geelmielies om voedselsekerheid te kan verseker…
26 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min