Vroue in Landbou: Alwina van Zyl

Loading player...
Elzette Boucher-Kruger gesels met Alwina van Zyl, ’n direkteur by Malu Pork in Kimberley, verteenwoordig van die jonger uitblinkers in die landboubedryf wat voortdurend met nuwe idees en aanslag waarde toevoeg tot ’n gevestigde familiebesigheid wat ’n bekende handelsmerk in die varkvleisbedryf is.
26 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min