Faktore wat aartappelpryse beïnvloed

Loading player...
Daar word huidiglik wyd op sosiale media bespiegel oor faktore wat aartappelpryse in die komende jaar asook komende produksie seisoene mag beïnvloed. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met streeksbestuurder van Aartappels SA, FP Coetzee, oor twee aspekte wat nadelige implikasies kan hê vir die aartappel industrie, sou verbruikers hul deur oningeligte gerugte laat lei.
22 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min