Nicol Jansen nou ere president van Agri Noord-Kaap

Loading player...
Tydens Agri Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley het hoof uitvoerende beampte, Dirk Krapohl (kra-pool) ‘n spesiale oorkonde – ere-president aan die voormalige president van die organisasie, Nicol Jansen oorhandig…
22 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min