Nie-aanmelding van veediefstal steeds groot probleem

Loading player...
OFM Agri se Johan Gunter gesels met Hans Annandale, voorsitter van die veediefstal forum in die Vrystaat oor die toename van veediefstal en waarom dit van kardinale belang is om gevalle aan te meld…
21 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min