Ps Japie Venter: Dis nie altyd maklik nie

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dis nie altyd maklik nie” uit 1 SAMUEL 14:13 NLV
“Hulle klim toe hande-viervoet boontoe. Die Filistyne het voor Jonatan geval en sy wapendraer het hulle agter hom doodgemaak.”
20 Aug 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - I give everything and everyone to you

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Jesus.”
19 Aug 11AM 3 min

Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 25 waar Paulus hom beroep op die waarheid.
18 Aug 10AM 6 min