Hou RNE verantwoordbaar

Loading player...
Tydens Agri Wes-Kaap se onlangse jaarkongres, het politieke ontleder, Moeletsi Mbeki, ‘n oorsig gegee oor die verskeie groeperinge waaronder Suid-Afrika regeer is, en ‘n beroep op burgers gedoen om te sorg dat ons nuwe ampsdraers verantwoordbaar gehou word vir dienslewering…
18 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min