Verantwoordelike plaagdoder gebruik belangrik

Loading player...
Die gebruik van plaagdoders en ander chemikalië op gewasse, is ’n algemene praktyk in die landboubedryf. Daar bestaan egter kommer dat landbouers nie altyd weet hoe om die produkte veilig te gebruik en te berg nie. OFM Agri se Robyn Schutte het met Kommunikasiebeampte by CropLife SA, Elriza Theron, gesels oor hoe produsente hierdie produkte veilig kan gebruik…
13 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min