Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 12 Augustus 2024

Loading player...
Deon en Karin gesels met Charlie Dicks en André oor hulle jarelang musiek-bediening wat tot stilstand geruk is deur ‘n traumatiese aanval in hul huis. Hulle getuig oor hoe dit hul verhouding met mekaar en hul bediening geraak het, en van God se beloftes wat vir hulle waar geword het, volgens Rom.8:28 Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir die wat volgens Sy besluit geroep is.”
12 Aug 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Kindertrauma - emosionele genesing en hoop vir gesinne

Deon & Karin gesels met Elsa Struwig - sy is 'n ervare terapeut en die eienaar van "Elsa Struwig Sentrum vir trauma en spelterapie" in Pretoria. Elsa het haar loopbaan toegewy aan die ondersteuning van kinders in die herstel van die nadelige gevolge van trauma en ander geestergesondheid uitdagings.
15 Jun 1 hr 33 min

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min