Vroue in Landbou: Alani Janeke boer met stories

Loading player...
Hierdie Augustus kyk OFM Agri na uitblinkers in die landbousektor en vandag se bedryfvertakking is landboujoernalistiek. Ons gas is welbekend as ‘n oud OFM-er, boorling van die Vrystaat en as jy ‘n gereelde leser van Landbou Weekblad is, het sy amper geen bekendstelling nodig nie. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Alani Janeke.
13 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min