Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 15 Julie 2024

Loading player...
Deon en Karin gesels vandag met Annegret Carstens (sy noem haarself “die dopper-meisie met die tatoes) Haar ouers se egskeiding in haar tienerjare het haar ‘n sagte teiken gemaak van ‘n onderwyser wat haar nader gelok het en eventueel het Annegret uit haar ouerhuis getrek en by die onderwyser ingetrek waar sy deur manipulasie, geïsoleer was en amper gevange gehou vas vir ‘n tyd. Die Here het ingegryp en sy jon ontsnap, nog uitdagings het gevolg, maar vandag is sy ‘n pragtige jong enkel mamma wat getuig van die goedheid van die Here.
15 Jul 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Kindertrauma - emosionele genesing en hoop vir gesinne

Deon & Karin gesels met Elsa Struwig - sy is 'n ervare terapeut en die eienaar van "Elsa Struwig Sentrum vir trauma en spelterapie" in Pretoria. Elsa het haar loopbaan toegewy aan die ondersteuning van kinders in die herstel van die nadelige gevolge van trauma en ander geestergesondheid uitdagings.
15 Jun 1 hr 33 min

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min