Die impak wat die verlede op ‘n volwasse persoon se lewe kan hê

--:--
Deon en Karin gesels hierdie week oor die impak wat die verlede op ‘n volwasse persoon se lewe kan hê. Karin getuig oor haar eie pa wat vaderloos en armoede groot geword het en deurlopend deur sy lewe nie sy ware identiteit kon vind nie. In hierdie magtelose stryd het hy homself oorgegee aan alkohol. Ongelukkig het sy verslawing en sy emosionele bagasie hulle as gesin baie seer gemaak en die gevolge daarvan het nog bagasie in die kinders se lewens veroorsaak.
29 Jul 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Jy - vrou - is SYNE!

Deon en Karin bring vandag eer aan alle vroue! God het jou nie geroep om alles te wees vir almal nie. Hy het jou geroep om SYNE te wees
12 May 1 hr 27 min

Getuienis: Leon & Jackie Strauss (deel 2)

Getuienis: saam met ons gaste Leon en Jackie Strauss - 'n huwelik wat 3 jaar deur woestynpad geloop het toe die draai kom en vandag getuig hulle van 'n gesonde huwelik. Deon & Karin gee lering: Die gesin van vandag as 'n span met 'n visie en 'n roeping
5 May 1 hr 27 min

Gesinne van vandag

Deon en Karin gesels vanoggend met Leon en Jackie Strauss wat hulle getuienis kom deel. Lering: die gesinne van vandag
28 Apr 1 hr 23 min