John Melville - kleinveebestuur in perspektief: Deel 1

Loading player...
Johan Gunter gesels oudergewoonte op ‘n Vrydag skaapsake met OVK se John Melville. Oor die volgende aantal weke gesels hulle oor “kleinvee bestuur in perspektief”.
8 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min