"I believe South Africa has the best farmers in the world" - John Steenhuisen

Loading player...
Minister van Landbou, John Steenhuisen, het gisteraand boere en landbourolspelers toegespreek tydens die Vrystaat Landbou-kongres. Na afloop van sy toespraak het OFM Agri se Robyn Schutte met hom gesels oor dringende kwessies binne die provinsie, en die toekoms van landbou in Suid-Afrika.
8 Aug 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min