Jonger generasie landbouers het beter opleiding nodig

Loading player...
Die Vrystaat Landboukongres het Woensdag in Bloemfontein afgeskop. President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, het tydens sy presidentsrede genoem dat jonger boere slegs 12% van totale lede opmaak, en dit is kommerwekkend. OFM Agri se Robyn Schutte het met Dr Lindie von Maltitz, wat verbonde is aan die universiteit van die vrystaat se departement landbouekonomie gesels, oor die implikasies van ń gebrek aan jonger boere in die Vrystaat, en kondig ook ń baie opwindende byvoeging tot die kursusse by die Universiteit van die Vrystaat aan..
7 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min