Vrystaat RPO - buffer vir produsent of verbruiker?

Loading player...
Johan Gunter gaan voort met sy gesprek met prof Andries Raath van die RPO in die Vrystaat. Hulle gesels oor of die organisasie die produsent beskerm of hulle ‘n buffer tussen die produsent en die verbruiker is.
7 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min