LUR opgewonde vir Vrystaat Landbou-kongres

Loading player...
Die Vrystaat Landboukongres skop vandag in Bloemfontein af. OFM Agri se Robyn Schutte het na die afloop van haar begrostingsrede met Vrystaatse LUR van Landbou, Elzabé Rockman gesels, oor die belangrikheid van haar bywoning by die kongres om sodoende verhoudings tussen departemente te versterk…
6 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min