Ps Japie Venter - hoekom staan jy verbaas?

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hoekom staan jy verbaas?” uit I PETRUS 4:12-13 AFR53
“Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie; Dit moet julle liewer bly maak, want só deel julle in die lyding van Christus. Later sal julle wonderlike vreugde ervaar wanneer sy heerlikheid bekendgemaak word en julle daarin deel.”
6 Aug 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - I give everything and everyone to you

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Jesus.”
19 Aug 11AM 3 min

Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 25 waar Paulus hom beroep op die waarheid.
18 Aug 10AM 6 min