Boranbul behaal R8-miljoen

Loading player...
Johan Gunter gesels met Gareth Hurwitz van Hurwitz Farming in Davel, Mpumalanga waar die 10de Boran produksieveiling plaasgevind het in die Bull ring auction house. Die sesjarige Boranbul, Cyclone het gesorg vir die rekordprys van R8-miljoen en is gekoop deur n Zimbabwiese boer. Met hierdie prys is alle vorige rekords in alle rasse gebreek.
5 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min