Sojasukses verg beplanning

Loading player...
Sojaboonproduksie is aan die toeneem in Suid-Afrika. OFM Agri se Robyn Schutte het met bemarkingsbestuurder vir rygewasse by Syngenta Suid-Afrika, Hanlie Geldenhuys, gesels oor wat produsente kan doen om optimale opbrengste vir hul oeste te kan verseker.
5 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min