Sektor spreek tot groter lewensdoel – Heleen Viljoen

Loading player...
Hierdie Augustusmaand leer OFM Agri meer oor uitblinkers in landbou. Vandag se bedryfsvertakking is landbou-ekonomie en Robyn Schutte gesels met Heleen Viljoen, wat by Graan SA werksaam is.
4 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min