LUR van Landbou lewer begrotingsvoorstel

Loading player...
Tydens die Begrotingsdebat in die Vrystaatse Wetgewer gister (1/8) het LUR vir Landbou in die Vrystaat, Elzabé Rockman, haar voorgestelde begroting vir die landboubedryf aangekondig, wat grotendeels positief ontvang is.
2 Aug 2024 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min